Traveller's Feedback
Nou ja hier is ek terug in al my glorie. 5de April vertrek vanaf QTown tot in Plettenbergbaai.Ons was die Sondag en Maandag by Xavier en ons pragtige kleindogter. Dinsdagoggend vroeg in die pad geval Paarl toe. Alles in orde gekry en my ou Moedertjie het die Donderdag-oggend 3uur toe ons opgestaan het om reg te maak vir die trip Kaap-lughawe toe, my dag gemaak. 6uur was ons oppad Johannesburg toe. Wat 'n gedoente toe ons daar land. Ek en Chris het van die een punt na...
» read more
Chris en Riƫtte - Zimbabwe